Die volgende Mekuno Belewenis is alweer om die draai...
"Kom Chase the winter blues away" met ‘n lekker pizza en goeie geselskap!
Datum: Donderdag 10 Junie 2010
Plek: Café Familia, Mosaïek
Tyd: 18:30 vir 19:00 - 21:00
Kom kuier saam & kom ontmoet nuwe mense!
Almal welkom
Aangesien ons belewenis op dieselfde dag val as Hemelvaart, wil ons julle uitnooi om die baie spesiale diens om 19h00 in die Teatro, by te woon.
Trek jou kompeterende sokkies aan, en kom deel in die pret met vriende en jong werkendes.
Vir enige info kontak: Mirandaw@mosaiek.com of 011 268 4776/4700