Onderwerp “Mekuno / Jong Volwassenes”

Mekuno Belewenis kuier- Bonfire, Koffie, Pizza en goeie geselskap!

09/09/2010 18:30
09/09/2010 21:00

Ons volgende Mekuno belewenis is weer om die draai!

Kom kuier saam om die Bonfire, Ontmoet nuwe mense en Geniet pizza saam met ons!!!

Datum:        Donderdag 9 Sept 2010

Plek:           Voor die viaticus lounge, Mosaiek

Tyd:            18:30 tot 21:00

Mekuno kuier om 'n Bonfire!

26/08/2010 18:30
26/08/2010 21:00

Mekuno kuier weer saam!

Kom join ons om die Bonfire, met lekker sop en brood en goeie geselskap! 

Datum: Donderdag 26 Aug 2010

Plek: Mezzanine, Mosaiek

Tyd: 18:30 

RSVP:      Dinsdag 24 Aug na Mirandaw@mosaiek.com sodat ons plek vir jou kan voorberei

Mekuno kuier om 'n Bonfire!

26/08/2010 18:30
26/08/2010 21:00

Mekuno kuier weer saam!

Kom join ons om die Bonfire, met lekker sop en brood en goeie geselskap! 

Datum: Donderdag 26 Aug 2010

Plek: Mezzanine, Mosaiek

Tyd: 18:30 

RSVP:      Dinsdag 24 Aug na Mirandaw@mosaiek.com sodat ons plek vir jou kan voorberei

Duislig en Mekuno kuier Sop en Brood

25/07/2010 20:00

Hey Studente en Jongewerkendes!

 Kom join ons vir Sop en Brood, Warm Bomb fires, Big screens en Saam kuier!

Wanner:  25 Julie

Tyd:  20:00-21:30

Waar:  Genesis geboue (Chapter 5) 

Kom geniet die geleentheid saam met ons, ontmoet nuwe mense en raak betrokke. 

 

Vir meer info Kontak Mirandaw@mosaiek.com of 011 268 4776  Sien jou daar     

Duislig en Mekuno kuier Sop en Brood

18/07/2010 20:00
18/07/2010 21:30

Mekuno Belewenis- Jongwerkendes saam kuier en pannekoek!

15/07/2010 18:30
15/07/2010 21:00

Hey Mekuno Vriende

 

Ons volgende Mekuno belewenis is weer om die draai!

 

En ons sien uit om weer bietjie saam te kuier, te eet en nuwe mense te ontmoet!

 

Die keer gaan ons vir die winter blues pannekoek, koffie en geselskap saam geniet

 

Hier volg die details....

 

Datum:      15 Julie 2010

Plek:           Café Familia, Mosaiek

Tyd:            18:30 vir 19:00

X
Loading