Onderwerp “Wholeness”

Enkelma-Ondersteuningsgroep

22/01/2010 18:45
22/01/2010 21:00

Afskop 2010 - Jubel en Juig     - Kontakpersoon  - Christa Beukes  082 929 9342.

Alle Vrydag byeenkomste is in Chapter 3 en 4, Genesisgebou.

Kindersielkundige Truida Botha se praktyk her-open 12 Januarie 2010 by Wholeness @ Mosaiek

15/01/2010 13:43

Kontak Truida Botha, Kindersielkundige op truidab@mosaiek.com of op 082 338 4216 vir 'n afspraak

Contact Truida Botha, Child Psychologist on truidab@mosaiek.com or on 082 338 4216 for an appointment

Truida Botha - Kindersielkundige - Child Psychologist

KINDERSIELKUNDIGE / CHILD PSYCHOLOGIST

(SCROLL DOWN FOR ENGLISH)

Hoe kan 'n volgende verhouding werk na egskeiding? Johan Ferreira, Sielkundige, gesels met die enkelma ondersteuningsgroep

05/03/2010 19:00
05/03/2010 21:00

Johan Ferreira, Sielkundige in Johannesburg by Wholeness @ Mosaiek gesels met die enkelma ondersteuningsgroep oor die moontlikhede van 'n suksesvolle volgende verhouding na egskeiding in Chapter 4 van die Genesis gebou op die Mosaiek Kampus.

Johan Ferreira, Psychologist from Johannesburg at Wholeness @ Mosaiek will be talking to the single mother support group about the possibilities of a successful relationship after divorce in Chapter 4 of the Genesis building on the Mosaiek Campus in Fairland.

Vir verdere besonderhede kliek op "Wholeness"

Ondersteuningsgroep vir Diabete / Support group for Diabetics

26/01/2010 19:00
26/01/2010 21:00

Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef.  Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep.

  

PALS - Ondersteuningsgroep vir Ouers - Support group for parents

02/02/2010 19:00
02/02/2010 21:00

Ons ondersteuningsgroep vir ouers by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is goed op dreef en vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die Genesis gebou.  Fassiliteerders Amanda du Toit (Maatskaplike Werker en Psigometris), Zelda Coetsee (Life Coach) en Jacqui Steenkamp (Projekbestuurder) behartig om die beurt die groep.  Kontak Pikkie by 011 215 7209 of op pikkieh@mosaiek.com vir verdere inligting.  Almal is welkom by die groep en daar is geen kostes aan verbonde nie. 

Ondersteuningsgroep vir Diabete - Support group for Diabetics

24/11/2009 19:00

Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef.  Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep. Die groep vergader in die Wholeness Sentrum by Mosaiek.

  

Die volgende onderwerpe sal op ‘n maandelikse basis aangespreek word by die ondersteunings groep vir Diabete en hulle families:

 

PALS - Ondersteuningsgroep vir ouers / Support group for parents

03/11/2009 19:00

Ons ondersteuningsgroep vir ouers met moeilke hanteerbare kinders by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is goed op dreef en vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die Genesis gebou.  Fassiliteerders Amanda du Toit (Maatskaplike Werker en Psigometris), Zelda Coetsee (Life Coach) en Jacqui Steenkamp (Projekbestuurder) behartig die groep.  Kontak Pikkie by 011 215 7209 of op pikkieh@mosaiek.com vir verdere inligting.  Almal is welkom by die groep en daar is geen kostes aan verbonde nie. 

Ondersteuningsgroep vir Diabete / Supprt group for Diabetics

27/10/2009 19:00
27/10/2009 21:00

Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef.  Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep.

  

Die volgende onderwerpe sal op ‘n maandelikse basis aangespreek word by die ondersteunings groep vir Diabete en hulle families:

 

Kankerondersteuningsgroep / Cancer support group

02/11/2009 19:00
02/11/2009 21:00

Vir meer inligting, kontak Kinny by 011 215-7207 of op kinnys@mosaiek.com

X
Loading