Artikels

Kinders wat sukkel met gewig en liggaamsbeeld

'n Gesonde leefstyl begin reeds met vestiging in die kinderjare.  Navorsing bewys dat kinders wat reeds van vroeg af met hulle gewig sukkel, beduidende sosiale, emosionele en akademiese probleme ervaar.  Lees gerus verder in hierdie artikels in Child Development oor die effek van oorgewig.

Kliek op hierdie skakels vir die volledige artikels:

http://www.medicalnewstoday.com/releases/246600.php

Slaap jy sleg en eet jy verkeerd? Lees meer oor die konneksies....

Volgens Dr Johan Ferreira, Sielkundige by Wholeness@Mosaiek, is die effek van slaapdeprivasie goed gedokumenteer in die sielkunde en psigiatrie.  Te min/sleg slaap veroorsaak dat die chemiese balans in die brein versteur raak en beinvloed die persoon se gemoed meetbaar.  Indien iemand dus min/sleg slaap oor 'n tydperk, verlaag die meer gesofistikeerde frontale lob funfsionering.  Hierdie dele van die brein het met meer komplekse keuse te doen, soos bv die besluit om die regte kos te eet op die regte tye.  Soos die fron

Depressie by mans

Depressie is lank reeds nie meer 'n verskynsel wat primer by vroue gediagnoseer word nie.  Mans leef binne dieselfde konteks van genetiese predisposisies, verhoudingstress, werkstress en 'n gekompakteerde samelewing.  Hulle beleef dieselfde simptome van waardeloosheid, gebrek aan energie, skuldgevoelens, geen genot, slaapversteurings, prikkelbaarheid en negatitwiteit, om net 'n paar van die simptome van depressie te noem.  Dit is so dat mans veel meer oop is vir die behandeling van buiversteurings deesdae, skryf Dr Johan Ferreira, Sielkundige by

Die huwelik beskerm ons geluk / Marriage protects our happiness

Dr Johan Ferreira, Sielkundige by Wholeness@Mosaiek  sien die huwelik as een die primere boustene van die moderne samelewing.  Tog interessant dat daar oor die jare navorsing in Sielkunde en Psigiatrie geskied wat konstant toon dat 'n gelukkige huwelik individue se persoonlike geluk beskerm soos ons ouer word.  Lees gerus verder hieroor in Medical News Today by hierdie link:

http://t.co/aip1RwjK 

Bipolere Gemoedsversteuring / Bipolar Mood Disorder

Leef jy moontlik in verhouding met iemand wat sukkel met 'n Bipolere Gemoedsversteuring?  Lees meer oor die moontlike bestuur hiervan deur op die onderstaande skakel te kliek.  Dr Johan Ferreira, Sielkundige by Wholeness@Mosaiek behandel gemoedsversteurings vanuit 'n holistiese benadering waar daar na die mens se ligaam, emosies, verstand en gees omgesien word. 

Positive Psychology - A relevant psychological approach at Wholeness @ Mosaiek

Dr Johan Ferreira, Psychologist at Wholeness @ Mosaiek gives a brief introduction to the approach of Positive Psychology  

 

POSITIVE PSYCHOLOGY

 

Introduction

 

Where Psychology and Theology may meet / Waar Sielkunde en Teologie moontlik kan ontmoet

Dr Johan Ferreira, Psychologist at Wholeness @ Mosaiek writes on the possible meeting of the fields of Psychology and Theology in 2011.

Dr Johan Ferreira, Sielkundige by Wholeness @ Mosaiek skryf oor die moontlike ontmoetingsveld van Sielkunde en Teologie on 2011.

 

Kan depressie konflik in verhoudings veroorsaak?

Dr Johan Ferreira, Sielkundige by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, deel 'n paar gedagtes oor die effek van depressie op verhoudings.

Glimlagte en 'n goeie bui belangriker as gewig

Dr Johan Fereira, Sielkundige by Wholeness @ Mosaiek gesels met Amanda de Lange van Beeld oor vroue en hulle gewig.

 

"Ferreira sê dis ongelukkig waar dat baie vroue nie luister na die menings van die mense na aan hulle nie, maar na dié van onbelangrike mense. Dit sal uiteraard in sulke omstandighede vir Lindiwe moeilik wees om haar selfvertroue te behou. "Dis baie moeilik sonder ondersteuningsbronne."

X
Loading