Vir die afgelope paar jaar, gaan Mosaiek staff jaarliks op 'n retreat. Die tema van die retreat was elkeen se lewensstorie met sessies oor oa Owning your story, reframing your story & discovering your essence through your story. Johan Geyser fasiliteer die retreat.
Op Saterdag 9 Februarie 2013 vind 'n 1 dag kleingroep fasiliteerders retreat by Origins plaas. Jacques Bornman lei die retreat onder die tema: Die innerlike wereld van 'n leier.
Tussen 22 en 24 Januarie 2013 vind die eerste Stilte-retreat vir die jaar by Origins, onder leiding van Johan Geyser, plaas. Van die persone op die retreat deel hulle belewenis:
Op 13 Februarie begin Lydenstyd in die kerkkalender, die 40 dae voor Jesus se kruisiging, met AsWoensdag.
Die spreker by die Lydenstyd-leervaring is Gavin Sklar-Chik met die titel "Getting back on Track".
Gavin is die senior leraar by Brackendowns Baptist Church. Hy is getroud met Joyce, n mediese dokter. Hulle het 3 volwasse kinders.
Mosaiek Retreat - Johan Geyser begelei die retreat by Origins
Hierdie is 'n geleentheid waar jy...
...weer jouself kan vind,
...verder kan reis op jou eie journey,
...net weer kan stil word,
...by God kan uitkom.
Vind meer inligting hier
Kontak Belinda Karstens belindak@mosaiek.com vir meer inligting en registrasie
Mosaïek retreat – Dr Johan vd Heever begelei die Retreat by Origins, wat plaasvind 22-24 Februarie 2013. Vind meer inligting hier