Twee keer per jaar vier ons die Doop van die Gelowige tydens ons Sondagbyeenkomste. As jy op ’n plek in jou geloofslewe is wat jy hierdie stap saam met die community wil vier, kan jy meer uitvind by gespreksgeleenthede op 26 Februarie of 5 Maart; of kontak Belinda Karstens.
Die herinneringsdiens is vir mense wat geliefdes aan die dood afgestaan het, of op enige ander manier verlies ervaar het. Hierdie diens is gemik daarop om jou te help in die wag-periode & om op God te vertrou vir ’n wonderwerk. Kom neem saam met ons afskeid op hierdie donker-Saterdag, met die hoop dat die Opstanding die belofte is.
Kontak Jacques Bornman jacquesb@mosaiek.com/011 2684708 vir meer inligting
2013 People Project - Emthonjeni Pilgrimage