Events

Sondag March 03, 2013

CommUnity nooi alle kleingroep fasiliteerders uit na n 1-dag retreat te Origins, rondom die tema "Die innerlike wereld van 'n leier". Kontak Magda Botha magdab@mosaiek.com of 011 2684704 om te registreer.

Op vier geleenthede deur die jaar, bedien ons die Nagmaal in ons Sondagbyeenkomste in die Teatro.

Maandag March 04, 2013

CommUnity nooi alle kleingroep fasiliteerders uit na n 1-dag retreat te Origins, rondom die tema "Die innerlike wereld van 'n leier". Kontak Magda Botha magdab@mosaiek.com of 011 2684704 om te registreer.

Dinsdag March 05, 2013

CommUnity nooi alle kleingroep fasiliteerders uit na n 1-dag retreat te Origins, rondom die tema "Die innerlike wereld van 'n leier". Kontak Magda Botha magdab@mosaiek.com of 011 2684704 om te registreer.

Woensdag March 06, 2013

CommUnity nooi alle kleingroep fasiliteerders uit na n 1-dag retreat te Origins, rondom die tema "Die innerlike wereld van 'n leier". Kontak Magda Botha magdab@mosaiek.com of 011 2684704 om te registreer.

Donderdag March 07, 2013

CommUnity nooi alle kleingroep fasiliteerders uit na n 1-dag retreat te Origins, rondom die tema "Die innerlike wereld van 'n leier". Kontak Magda Botha magdab@mosaiek.com of 011 2684704 om te registreer.

Vrydag March 08, 2013

CommUnity nooi alle kleingroep fasiliteerders uit na n 1-dag retreat te Origins, rondom die tema "Die innerlike wereld van 'n leier". Kontak Magda Botha magdab@mosaiek.com of 011 2684704 om te registreer.

Saterdag March 09, 2013
Start: 09/02/2013 08:30
End: 09/03/2013 16:00

CommUnity nooi alle kleingroep fasiliteerders uit na n 1-dag retreat te Origins, rondom die tema "Die innerlike wereld van 'n leier". Kontak Magda Botha magdab@mosaiek.com of 011 2684704 om te registreer.

Sondag March 17, 2013

Twee keer per jaar vier ons die Doop van die Gelowige tydens ons Sondagbyeenkomste. As jy op ’n plek in jou geloofslewe is wat jy hierdie stap saam met die community wil vier, kan jy meer  uitvind by gespreksgeleenthede op 26 Februarie of 5 Maart; of kontak Belinda Karstens.

Sondag March 24, 2013
Vrydag March 29, 2013
Saterdag March 30, 2013
Start: 30/03/2013 18:30

Die herinneringsdiens is vir mense wat geliefdes aan die dood afgestaan het, of op enige ander manier verlies ervaar het. Hierdie diens is gemik daarop om jou te help in die wag-periode & om op God te vertrou vir ’n wonderwerk. Kom neem saam met ons afskeid op hierdie donker-Saterdag, met die hoop dat die Opstanding die belofte is.

Kontak Jacques Bornman jacquesb@mosaiek.com/011 2684708 vir meer inligting

Sondag March 31, 2013
X
Loading