CommUnity nooi alle kleingroep fasiliteerders uit na n 1-dag retreat te Origins, rondom die tema "Die innerlike wereld van 'n leier". Kontak Magda Botha magdab@mosaiek.com of 011 2684704 om te registreer.