Events

Maandag December 31, 2012
Start: 31/12/2012 18:30

Op 31 Desember om 18:30 is daar 'n nuwejaarsdiens by Mosaiek.

Sondag January 13, 2013
Start: 13/01/2013 10:15

Op 13 Januarie heropen Planet J (Kinderbediening) en Mezo (Hoërskoolbediening) tydens die oggenddienste om 08:30 en 10:15. Rig navrae aan mezo@mosaiek.com of planetj@mosaiek.com .

Dinsdag January 22, 2013
Start: 22/01/2013

Mosaïek retreat – Johan Geyser begelei die eerste stilte-retreat van die jaar by

Woensdag January 23, 2013

Mosaïek retreat – Johan Geyser begelei die eerste stilte-retreat van die jaar by

Donderdag January 24, 2013
Start: 22/01/2013
End: 24/01/2013

Mosaïek retreat – Johan Geyser begelei die eerste stilte-retreat van die jaar by

Vrydag January 25, 2013
Start: 25/01/2013 16:00
End: 25/01/2013 22:00

Kom kuier saam met familie en vriende! Bring gerus jou eie piekniekmandjie, OF kom vul jou mandjie met lekkernye van verskeie stalletjies! Live music sorg vir 'n ontspanne atmosfeer.

Sondag January 27, 2013
Start: 27/01/2013 08:30
End: 27/01/2013 19:30

Op Sondag 27 Januarie droom ons saam oor Mosaiek se oogmerke vir 2013.

Start: 27/01/2013 09:30
End: 27/01/2013 21:00

Die bediening-Expo bied jou die geleentheid om meer uit te vind van die verskeie bedieninge, asook waar jy as medewerker kan inskakel sodat jy jou passies en gawes kan uitleef.

Dinsdag January 29, 2013
Start: 29/01/2013 18:30
End: 29/01/2013 22:00

Kom droom saam met Alette van Zyl en Henriette Barnard rondom die tema: My visie vir 2013.

Ons kom in die Communio bymekaar.

X
Loading