Nagmaal word tydens al die Sondagbyeenkomste vandag bedien.
Ons vier die jaar se Kerssangdiens op 23 Desember om 18:30.
Op Kersdag het Mosaiek 'n diens om 08:30.
Op 31 Desember om 18:30 is daar 'n nuwejaarsdiens by Mosaiek.