Die laaste doop-geleentheid vir 2012 vind vandag plaas. Rig navrae aan Belinda Karstens.
Nagmaal word tydens al die Sondagbyeenkomste vandag bedien.