Op Woensdagaand 17 Oktober 2012 is daar 'n Formatio gespreksgeleentheid met Dr Johan Ferreira, Sielkundige by Wholeness@Mosaiek, oor die aard, effek en omvang van pornografie.
Die laaste doop-geleentheid vir 2012 vind vandag plaas. Rig navrae aan Belinda Karstens.