Events

« Donderdag June 14, 2012 »
Don
Start: 14/06/2012 08:00

 

MOSAMBIEK UITREIK

Ons gemeente is betrokke met sending en opheffingswerk in die Suide van Mosambiek. Ons reël die jaarlikse uitreik na die sendingstasie in Manjacaze in Mozambiek van 14 tot 20 Junie.

Kom word deel van hierdie geseënde uitreik. 

Skakel Hendrik Barnard by:

E-pos: hbbarnar@mweb.co.za of 083 654 8402

 

X
Loading