Ignite the silence - Mezo se !ste silent retreat!
Die Retreat gee jou as tiener kans om te escape van die daaglikse dinge,
waar ons gaan stil raak en stil staan in jouself en net weer met God connect, deur creative stilte, ligte bybelstudie en rus.