| Vry | ||
|---|---|---|
People Project - I CAN - 2012 Ons gedenk die dag waarop Jesus gekruisig is, en die groot impak daarvan op ons lewens en ons geloof. Verskeie dienste vind in die Teatro en Klipkerk vandag plaas, en Paasfest is 'n gevestigde hoogtepunt op ons kalender. Rig navrae aan Michelle Cronje. | ||