| Son | ||
|---|---|---|
Start: 16/09/2011
End: 18/09/2011
Maximus Mannebediening Retreat (onder leiding van Neels vd Bergh) Tema: Man na die hart van God... Plek: Origins Koste: R900 per persoon Vir enige navrae en registrasie, kontak gerus vir Pieter van der Walt by 082 820 1519. Mosambiek Uitreik 17 - 24 September 2011 Mosaiek is nou al meer as 10 jaar in Mosambiek betrokke. In die Suide van Mosambiek, in die Gaza provinsie is daar baie goeie vordering: Meer as 20 gemeentes, meer as 1000 lidmate, ‘n paar kerkgeboue, reuse opleidings sentrum en nog baie meer. Dit is danksy bydraes van die sendelinge, en in besonder bydraes van vrywilligers van ‘n paar SA gemeentes. Mosaiek se volgende uitreik is van 17 tot 24 September 2011. Word deel van die geseënde aksie. | ||