Ons vertrek met die bus tydens die 1ste diens 8:30 en sal terug wees net na die 2de diens 11:15
Die tieners moet asb registreer as hulle dit wil bywoon sodat ons genoeg vervoer kan reël.