Events

« Week of September 4, 2011 »
SonMaanDinsWoensDonVrySat
4
Start: 03/09/2011
End: 04/09/2011

Mighty Dads & Lads konferensie vind hierdie jaar op 3 en 4 September 2011 plaas op Alma Mater Akademie, Krugersdorp, se skoolgronde.

Dit is sommer ‘n lekker kuier-en toerustingsgeleentheid vir pa’s en seuns.  Almal slaan tent (of karavaan) op die hokkieveld op, ons het die Saterdag twee afsonderlike “speeltye” opsy gesit waartydens ons aktiwiteite beplan sodat pa’s en seuns tyd saam kan spandeer. Sondag is die ma's en sussies baie welkom en dan hou ons sommer as gesinne saam kerk.

Start: 04/09/2011 08:30
End: 04/09/2011 19:00
all day
n.v.t.
all day

 


Vry om te Vry!

 

Op 4 September is ons baie opgewonde om die bekende Etienne Kok by ons te hê.

 

Hy besoek Mez’o en praat oor... Vry om te vry!

 

5
6
Start: 06/09/2011 11:07
n.v.t.
all day

Art’Sync is ‘n half-uur byeenkoms op die eerste Dinsdag van elke maand waar ons saam in ons  journey as kunstenaars op reis is met God, mekaar en die wêreld. Inspirerende Kunste by Mosaïek begin hierdie nuwe konneksie-geleentheid vir al ons verskeie kunste-spanne om op ‘n meer gereelde basis saam te kuier, connect, celebrate, groei, devotion, visioneer en kreatief te verkeer.

7
Start: 07/09/2011 19:00

Depressie en Angs ondersteuningsgroep

Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). 

Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand.

8
9
10
Start: 10/09/2011 06:00

Lente is hier en die Momentum 94.7 Cycle Challenge is minder as 3 maande weg!

Ter voorbereiding gaan ons Fietsry-groep weer Saterdae-oggende begin oefen. Die 1ste oefensessie (tussen 15 en 30km) vind plaas op Saterdag 10 September vanaf Stone Cradle in Muldersdrift. Ontmoetingstyd is 6:00 vir 6:30.

Dit is van groot belang dat jy asb vir Johann Knoetze laat weet indien jy wil gaan saamry, sodat hy weet vir wie om te wag by die vertrekpunt. Daar sal ‘n groot Mosaïek banner wees.

Start: 10/09/2011 07:30

SUIKERBOSRAND NATUURRESERVAAT STAP

 

Plek | Suikerbosrand Natuur Reservaat, Heidelberg

Datum | Saterdag, 10 September 2011

Tyd | 7:30am vir 8:00am

Kostes p/person | R20 per volwassene, R10 per kind, R10 per voertuig

RSVP | Donderdag, 8 September 2011

Lengte van roete | ± 10 km

Tydsduur | 3 – 4 ure

Klassifisering | maklik tot gemiddeld

Enige navrae of om te RSVP, kontak gerus vir Mariaan van Heerden by stapklub@mosaiek.com

X
Loading