Events

« Sondag September 04, 2011 »
Son
Start: 03/09/2011
End: 04/09/2011

Mighty Dads & Lads konferensie vind hierdie jaar op 3 en 4 September 2011 plaas op Alma Mater Akademie, Krugersdorp, se skoolgronde.

Dit is sommer ‘n lekker kuier-en toerustingsgeleentheid vir pa’s en seuns.  Almal slaan tent (of karavaan) op die hokkieveld op, ons het die Saterdag twee afsonderlike “speeltye” opsy gesit waartydens ons aktiwiteite beplan sodat pa’s en seuns tyd saam kan spandeer. Sondag is die ma's en sussies baie welkom en dan hou ons sommer as gesinne saam kerk.

Start: 04/09/2011 08:30
End: 04/09/2011 19:00

 


Vry om te Vry!

 

Op 4 September is ons baie opgewonde om die bekende Etienne Kok by ons te hê.

 

Hy besoek Mez’o en praat oor... Vry om te vry!

 

X
Loading