Events

Dinsdag August 02, 2011
Start: 02/08/2011 19:00
n.v.t.
Woensdag August 03, 2011
Start: 03/08/2011 19:00

Depressie en Angs ondersteuningsgroep

Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). 

Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand.

Vrydag August 05, 2011
Sondag August 07, 2011
Start: 07/08/2011 15:00
End: 07/08/2011 16:30

Bring julle piekniek mandjies en kom geniet Afrikaans saam met ons en Theuns Jordaan.

Waar: Walter Sisulu (Witwatersrand) Botaniese Tuine in Poortview

          086 100 1278

          sisulugarden@sanbi.org.za

Ontmoet ons by die ingang net na die kaartjies kantoor – kyk vir die 30Something bord

Wanneer: 7 Augustus 2011

Vrydag August 12, 2011
Saterdag August 13, 2011
Start: 13/08/2011 07:30

KLIPRIVIERSBERG STAP

Plek | Klipriviersberg Natuurreservaat, Mondeor, Johannesburg

Datum | Saterdag, 13 Augustus 2011

Tyd | 7:30am vir 8:00am

Kostes p/persoon | Geen

RSVP | Woensdag, 11 Augustus 2011

 

Om hiervoor te registreer of vir meer inligting oor die stap (soos vrywaringsvorms, padaanwysings, wat om saam te vat, ens), kontak gerus vir Mariaan van Heerden by stapklub@mosaiek.com.

Start: 13/08/2011 09:00

Sondag August 14, 2011
Start: 14/08/2011 08:30
End: 14/08/2011 20:00
Vrydag August 19, 2011
Donderdag August 25, 2011
Start: 25/08/2011 08:00

SIYAFUNDA WORKSHOP

 

Break away session topics:

 

1. Managing volunteers

“There is a growing willingness and need amongst individuals to become involved in social causes in a more personal way. The session will explore the practicalities of managing volunteers ensuring their passion and skills are facilitated to contribute to the cause of your organisation”

 

Start: 25/08/2011 08:00

Vrydag August 26, 2011
Dinsdag August 30, 2011
Start: 30/08/2011 19:00

Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef.  Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep.

  

Die volgende onderwerpe sal op ‘n maandelikse basis aangespreek word by die ondersteunings groep vir Diabete en hulle families:

 

Start: 30/08/2011 19:00

Die verliesondersteuningsgroep vergader een maal per maand om ondersteuning te bied aan persone wat deur 'n proses van persoonlike verlies gegaan het, of tans nog gaan.  Die groep word gefassiliteer deur Anneke Bijkersma.  Alle navrae kan gerig word aan Anneke by annneke.bijkersma@gmail.com

X
Loading