Sien asseblief hierby aangeheg ‘n uitnodiging vir jou kleingroep om saam met mekaar en/of ander kleingroepe uit te reik na die Roodepoort Sentrum vir Bejaardes op Saterdag 30 Julie.
Onder "Dokumente" heg ons ook die “behoeftelys” van die Sentrum aan, sou julle graag wil bydra.
Groete Roelita & Sophia
companis2219@gmail.com