| Son | ||
|---|---|---|
Start: 22/07/2011 13:00
End: 24/07/2011 11:00
Mez'o kamp saam met Gig ministries met Bobby van Jaarsveld en Heinz winkler!
Die Gr 7's word tydens altwee oggend dienste in die teatro afgesonder. Vir meer inligting kontak gerus vir Joharina Nel by (011) 268 4760 of e-pos joharinan@mosaiek.com Start: 24/07/2011 17:45
End: 24/07/2011 18:30
Viaticus 101 Ons wil graag saam gesels oor die leierskap van hierdie belangegroep in die toekoms. Ons fietsry belangegroep se leier het uitgetree en ons is dus opsoek na ’n nuwe span leiers om hierdie belangegroep vorentoe te lei. Ons wil wegbeweeg van ’n leierskapsstelsel waar al die groep se reelings deur 1 leier behartig word. Ons wil graag ’n span leiers saamstel en vir elke lid van die span geleentheid gee om ’n spesifieke rol of funksie binne die groepsleierskap te vervul. | ||