Feminae-aand saam met Marielle De Vos
Datum en tyd: 14 Junie 19:00 – 20:30
Onderwerp: “Here, op my wandelpad is die mossies stil”
Plek: Genesis Hoofstuk 6
Bespreek by Nadine van der Wateren 083 406 0054 of e-pos thegoodnewspapers@iburst.co.za
Die verliesondersteuningsgroep vergader een maal per maand om ondersteuning te bied aan persone wat deur 'n proses van persoonlike verlies gegaan het, of tans nog gaan. Die groep word gefassiliteer deur Anneke Bijkersma. Alle navrae kan gerig word aan Anneke by annneke.bijkersma@gmail.com.
Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef. Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep.
Die volgende onderwerpe sal op ‘n maandelikse basis aangespreek word by die ondersteunings groep vir Diabete en hulle families:
Depressie en Angs ondersteuningsgroep
Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland).
Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand.
Beste Stapper
Jy word hiermee hartlik uitgenooi na Mosaiek se volgende stap!
PELINDUNA STAP
Plek: Pelinduna Adventures, Broederstroom
Datum: Saterdag, 9 Julie 2011