| Sat | ||
|---|---|---|
Formatio bied sy eerste retreat aan van 10-12 Junie 2011 saam met Willem Nicol by Origins met die Tema: Vrygemaak: Die spiritualiteit van Paulus. Hierdie is 'n geleentheid waar jy ... ... weer jouself kan vind, ... verder kan reis op jou eie journey, ... net weer kan stil word, ... by God kan uitkom. Start: 11/06/2011 07:30
Jy word hiermee hartlik uitgenooi na Mosaiek se volgende stap! Hier is nog ‘n lekker maklike stappie:
WITWATERSRAND/WALTER SISULU BOTANIESE TUINE STAP Plek: WIitwatersrand/Walter Sisulu Botaniese Tuine, Roodepoort, Johannesburg Datum: Saterdag, 11 Junie 2011 Tyd: 7:30am vir 8:00am Kostes p/persoon: R25 RSVP: Woensdag, 8 Junie 2011 (betaal toegang by ingang op dag van stap) Start: 11/06/2011 09:00
End: 11/06/2011 15:00
Riandi Booyens will be hosting a day of connecting, sharing and equipping girls, young ladies and women how to conduct themselves and be more confident within themselves within our society today. Date: 11 June 2011 | ||