| Son | Maan | Dins | Woens | Don | Vry | Sat |
|---|---|---|---|---|---|---|
14
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 12/11/2010 18:00
End: 14/11/2010 14:00
Tema Wegbreek kamp: Bruid van Christus Dit is weer tyd om te bespreek vir die jaarlikse Feminae kamp. Start: 14/11/2010 08:30
End: 14/11/2010 20:00
Die laaste doop-geleentheid van 2010 vind op Sondag, 14 November 2010 plaas. As jy in 'n plek met jou reis in die Here gelei voel om hierdie besluit te neem, of dalk meer inligting daaromtrent verlang, is jy welkom om navrae aan Belinda Karstens (belindak@mosaiek.com) te rig. (Daar is 'n doop-inligtingsessie wat gewoonlik op 'n voorafgaande Sondag aangebied word waarby jy kan registreer.) | 15
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. | 16
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. | 17
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 17/11/2010 18:30
End: 17/11/2010 21:00
PT203 Missiologie & Die Gemeenskap: Aangebied deur Dr Gert Basson Datums: 20 Oktober, 27 Oktober, 3 November, 10 November, 17 November, 25 November Sluitingsdatum: 18 Oktober 2010! Kontak Sonja Kloppers by 011 268 4763 of Sonjak@Mosaiek.com | 18
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. | 19
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 19/11/2010 19:00
End: 19/11/2010 22:30
Hou gerus ons kommunikasiekanale dop vir meer inligting oor hierdie jaarlikse byeenkoms. | 20
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. |