| Vry | ||
|---|---|---|
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 12/11/2010 18:00
Tema Wegbreek kamp: Bruid van Christus Dit is weer tyd om te bespreek vir die jaarlikse Feminae kamp. | ||