| Don | ||
|---|---|---|
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 07/10/2010 18:30
End: 07/10/2010 21:00
Mekuno vriende,Bring 'n vleisie en iets om te drink en kom kuier saam met ander jong werkendes! Wanneer: 7 Oktober 2010Waar: Mezzanine, MosaiekTyd: 18:30Asb RSVP by Mirandaw@mosaiek.com voor die 6 Oktober! Ons sien uit om julle te ontvang. GroeteMekuno team
| ||