| Son | ||
|---|---|---|
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 19/09/2010 08:30
End: 19/09/2010 11:15
Gr 1 -2 Ouers en Ouma's en Oupa's Mapawerland Boek voorlesing Wie en wat is ... Makalen, Vredevlerkies en Maanmelkskommel?? Kom reis saam deur Mapawerland en ontdek God, Jesus & Heilige Gees op 'n baie interessante ander manier Voorlesing deur die skrywer Karin van Niekerk Vir enige navrae kontak Lelanie Minnaar by planetj@mosaiek.com of op (011) 268 4700
| ||