| Don | ||
|---|---|---|
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 09/09/2010 18:30
End: 09/09/2010 21:00
Ons volgende Mekuno belewenis is weer om die draai!Kom kuier saam om die Bonfire, Ontmoet nuwe mense en Geniet pizza saam met ons!!! Datum: Donderdag 9 Sept 2010 Plek: Voor die viaticus lounge, Mosaiek Tyd: 18:30 tot 21:00 | ||