| Sat | ||
|---|---|---|
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. MOZAMBIQUE OUTREACH 23 - 29 August 2010 Mosaiek's annual outreach to Mozambique take place from 23 - 29 August 2010. If you are interested to join us for this special event, please contact: Hendrik Barnard : 083 654 8402 or email: hendrik.barnard@mweb.co.za
Start: 28/08/2010 00:00
ARK-ROAD TRIP!DESTINATION - Manjacaze, MosambiekJoin ons..... ROADTRIP - Komatiepoort, Malalane, Nelspruit, Witrivier, Lydenburg, Graskop, Pelgrimsrus, Dullstroom, JHB. KOSTE: R900 (kos,verblyf, vervoer ingesluit) slegs plek vir 30studente/jongwerkendes INBETALING SLUIT 20 AUGUSTUS 2010 BANKING DETAILS: Mosaiek ABSA Tjek rekeningRek nr Start: 28/08/2010 08:15
End: 28/08/2010 12:00
'n Interaktiewe leerervaring oor jou verhoudings met ander, om jou te ondersteun met jou verbintenis tot 'n lewe in community. | ||