Events

« Dinsdag August 03, 2010 »
Dins

Depressie en Angs ondersteuningsgroep

Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). 

Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand.

Ons wil jou uitdaag / Uitnooi om deel te neem aan die 10 10 10 Journey.

 

Tydens die sessie gaan jy journey in 'n:

DIEPER VERHOUDING MET GOD

INTIEMER VERHOUDING MET ANDER 

COMPASSIONATE VERHOUDING MET DIE Wêreld

In Dieper verhouding met God gaan ons jou challenge om vir ten minste 10 Min 'n dag stil te raak

Intiemer verhouding met ander gaan ons jou challenge om 10 Keer diep te kuier saam met ander

Start: 03/08/2010 19:00
End: 03/08/2010 21:00

Please join us for our next Missional Expression Dialogue Group on August 3rd @ 19:00 in Viaticus 101.  The topic of discussion is "Mosaiek in Mozambique" with Gerhard Erasmus & Hendrik Barnard

If you wish to attend this discussion, please register on missions@mosaiek.com or phone Nerina Reinach @ 011 2684702

 

X
Loading