Events

« Donderdag July 15, 2010 »
Don

Depressie en Angs ondersteuningsgroep

Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). 

Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand.

Start: 15/07/2010 18:30
End: 15/07/2010 21:00

Hey Mekuno Vriende

 

Ons volgende Mekuno belewenis is weer om die draai!

 

En ons sien uit om weer bietjie saam te kuier, te eet en nuwe mense te ontmoet!

 

Die keer gaan ons vir die winter blues pannekoek, koffie en geselskap saam geniet

 

Hier volg die details....

 

Datum:      15 Julie 2010

Plek:           Café Familia, Mosaiek

Tyd:            18:30 vir 19:00

X
Loading