Events

« Dinsdag May 18, 2010 »
Dins

Depressie en Angs ondersteuningsgroep

Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). 

Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand.

Start: 18/05/2010 18:30
End: 18/05/2010 20:00

Mez'o Leiers Meeting

18:30-20:00 in die Mezzanine 

Vir meer info Kontak Mirandaw@mosaiek.com of 011 268 4776

Kom gee jouself

Kom wees jouself

Kom ontdek jouself

Groete
Mez'o span

X
Loading