| Son | ||
|---|---|---|
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 02/05/2010 00:30
End: 02/05/2010 11:15
Mez'o Sondag kyk ons na....
Graad 8-9 Maze reeks Gear up- Ons gear up deur te kyk wat vir ons belangrik is vir die reis na die bopunt van die berg
Graad 10-12 Flash forward reeks Script- JOU perspektief op jou LEWE
As jy nog nie geregistreer het nie- Daar sal registrasie vorms by Mez'o en die I-desk beskikbaar wees.
| ||