| Son | ||
|---|---|---|
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 25/04/2010 08:30
End: 25/04/2010 11:15
Hey Mez'o
Kom join ons Sondag vir die verdere Journey in ons reeks van die kwartaal
eerste diens begin 8:30 - 9:30 of tweede diens begin10:15 - 11:15
Die Graad 8 - 9 is besig met die reeks MAZE Tema Vir die Sondag is: Ground Zero | ||