| Sat | ||
|---|---|---|
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Ons vertrek te bus (of met eie vervoer), verskaf verblyf en uitstekende kos en drank vir die naweek. Kontak vir Fanus Gouws Start: 17/04/2010 08:15
End: 17/04/2010 12:00
‘n Orienteringsgesprek vir voornemende lidmate en belangstellendes om jou bloot te stel aan ‘n verbintenis aan die plaaslike gemeente. Start: 17/04/2010 09:00
Please join us on a Pilgrimage, to distribute all our donations from the People Project, to the community. If you are interested in joining us, please contact Nerina Reinach @ nerinar@mosaiek.com
| ||