Events

« Sondag February 14, 2010 »
Son
Start: 31/01/2010 17:30
End: 14/02/2010 18:45

'n Opwindende inisiatief deur ons Nuwe Generasie nooi jou uit om deel te vorm van 'n 10-week uitdaging om te groei in jou verhouding met die Here, te ontwikkel in jou verhoudings met hulle met wie jy die lewe diep deel en te groei in jou bewustheid vanjou eie skeppingsdoel om 'n verskil in die wereld te maak.

 

Start: 14/02/2010 08:30
End: 14/02/2010 11:15

Mez'o sluit aan by die oggend diens saam met die res van die gemeente vir 'n familiesondag.

Vir Mosaiek is dit belangrik dat ons as egsinne ook saam groei op op geestelike pad. 

X
Loading