| Sat | ||
|---|---|---|
'n Opwindende inisiatief deur ons Nuwe Generasie nooi jou uit om deel te vorm van 'n 10-week uitdaging om te groei in jou verhouding met die Here, te ontwikkel in jou verhoudings met hulle met wie jy die lewe diep deel en te groei in jou bewustheid vanjou eie skeppingsdoel om 'n verskil in die wereld te maak.
Start: 06/02/2010 09:30
End: 06/02/2010 12:00
Opleiding geskied vir die nuwe reeks "Skin" en "Groove" Start: 06/02/2010 16:30
End: 06/02/2010 21:00
Ons kuier saam voor die nuwe reekse begin en praat saam deur die nuwe kurrikulum | ||