'n Spesiale byeenkoms op Kersoggend om die geboorte van Jesus te herdenk.
'n Spesiale byeenkoms waar ons die jaar as geloofsgemeenskap afsluit, en saam die Nagmaal gebruik.
Vanaf 10 Januarie 2010 begin ons met twee oggenddienste, om 08:30 en 10:15. Beide byeenkomste sal eners wees, en Planet J (Kinderbediening) en Mez'o (Hoërskoolbediening) sal tydens beide dienste 'n program fasiliteer.

Johan Ferreira, Sielkundige van Johannesburg by Wholeness @ Mosaiek se praktyk open op 4 Januarie 2010 en jy kan jou afspraak skeduleer deur vir Pikkie te skakel op 011 215 7209 op 4 Jan 2010.
Johan Ferreira, Psychologist from Johannesburg at Wholeness @ Mosaiek will be consulting again on 04 January 2010. Contact Pikkie on 011 215 - 7209 for an appointment.
Kontak Truida Botha, Kindersielkundige op truidab@mosaiek.com of op 082 338 4216 vir 'n afspraak
Contact Truida Botha, Child Psychologist on truidab@mosaiek.com or on 082 338 4216 for an appointment
Afskop 2010 - Jubel en Juig - Kontakpersoon - Christa Beukes 082 929 9342.
Alle Vrydag byeenkomste is in Chapter 3 en 4, Genesisgebou.