| Son | Maan | Dins | Woens | Don | Vry | Sat |
|---|---|---|---|---|---|---|
8
Start: 08/11/2009 09:30
End: 08/11/2009 20:00
Die tweede en laaste doopgeleentheid van 2009 vind op Sondag, 8 November plaas. Ons sal jou graag wil vergesel in hierdie besluit as jy dit oorweeg om jouself te laat doop, of meer daaroor wil uitvind. Om te registreer vir die doopgeleentheid is jy welkom om een van twee inligtingsessies by te woon wat op 25 Oktober en 1 November 2009 direk na die oggenddiens in die Teatro se babakamer sal plaasvind. (As jy in die Teatro staan en jy kyk na die verhoog is dit die babakamer agter aan die linkerkant van die Teatro.) | 9
| 10
| 11
| 12
| 13
Start: 13/11/2009 18:45
Bedieningsvoorstel | 14
all day
Bedieningsvoorstel Start: 14/11/2009 18:00
End: 14/11/2009 21:00
Ja nee, ons staan alweer einde van die jaar se kant toe. Ek het die “Liquid Lounge” bespreek sodat ons vir oulaas lekker saam kan kuier met die jong mense van Rosebank Union Church, Kerk Sonder Mure en Moreletta Park. Die koste is R350 per persoon en sluit ‘n 3 ure rit op die Vaalrivier en ‘n spit braai met slaai, groente, ens in. Julle is welkom om nou al die geld oor te plaas na Mosaiek se rekening, die besonderhede is: |