Events

« Dinsdag November 03, 2009 »
Dins
Start: 03/11/2009 19:00

Ons ondersteuningsgroep vir ouers met moeilke hanteerbare kinders by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is goed op dreef en vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die Genesis gebou.  Fassiliteerders Amanda du Toit (Maatskaplike Werker en Psigometris), Zelda Coetsee (Life Coach) en Jacqui Steenkamp (Projekbestuurder) behartig die groep.  Kontak Pikkie by 011 215 7209 of op pikkieh@mosaiek.com vir verdere inligting.  Almal is welkom by die groep en daar is geen kostes aan verbonde nie. 

X
Loading