Events

« Saterdag October 31, 2009 »
Sat
Start: 31/10/2009 00:00
End: 31/10/2009 12:00

Missional Dialogue Group:  21st Century Missional Living with guest speaker Andy Matheson from Oasis UK

For more information please contact Nerina Reinach at 011 2684702 or nerinar@mosaiek.com

Start: 31/10/2009 16:00
End: 31/10/2009 21:00

As jy al ooit paintball gespeel het, sal jy verstaan waarom ek eerder vir ons 'n laser game reël... geen bloukolle nie!!!

Ons gaan hierdie Saterdagmiddag bietjie weer soos kinders rondhardloop en 'n laser game of twee speel. Dis baie veilig en jy kan nie seerkry nie. Daarna kan ons net so wel iets eet by een van die restaurante Bright Water Commons, siende dat ons dan nou reeds daar is.

Indien jy wil kom saamspeel, stuur asb 'n epos na 30Somethings@mosaiek.com

X
Loading