Events

Woensdag September 16, 2009
Start: 16/09/2009 18:00
End: 16/09/2009 21:00
n.v.t.
Donderdag September 17, 2009
Start: 17/09/2009 19:00
End: 17/09/2009 21:00

Bokkie van der Westhuyzen van die Wholeness span gaan bietjie met ons kom gesels oor "single wees"

Dis nie maklik nie en hoe pas jy jou waardes en standaarde in vandag se lewe? Daar erens daar buite is daar iemand wat opsoek is na iemand soos jy en jy moet net moed hou.

Kom kry bietjie nuwe gereedskap vir jou "dating toolbox" en sien met nuwe ywer uit na die toekoms terwyl jy jou single lewe geniet!

Indien jy belangstel om te kom, stuur asb 'n epos na 30Somethings@mosaiek.com

Vrydag September 18, 2009
Start: 18/09/2009 18:45
End: 18/09/2009 21:15

Afsluiting & Speletjies aand.
Vir meer detail oor die groep, kliek op die Wholeness skakel.

Saterdag September 19, 2009
Start: 19/09/2009 08:00
End: 19/09/2009 16:00

An opportunity to partake in a missional pilgrimage by visiting one of the various projects where our community serves in and hope to make a difference. This is an opportunity for reflection and experiencing God when we are exposed to others who are in challenging situations. The pilgrimage is facilitated by leaders in the Missional Expressions teams.

Contact Nerina Reinach for more information

Start: 19/09/2009 08:15
End: 19/09/2009 12:30
n.v.t.
Woensdag September 23, 2009
Start: 23/09/2009 18:00
End: 23/09/2009 21:00
n.v.t.
Woensdag September 30, 2009
Start: 30/09/2009 18:00
End: 30/09/2009 21:00
n.v.t.
Saterdag October 03, 2009
Start: 03/10/2009 09:00
End: 03/10/2009 12:00

Dis 2009.  Jy is enkellopend.  Jy dink vir jouself, want jy het ‘n verstand.  Jy is ‘n Christen, want jy erken en ontdek jou geestelikheid.  Jy het emosies. ……….en jy het ‘n liggaam.

Dinsdag October 06, 2009
Start: 06/10/2009 19:00

Die ondersteuningsgroep vergader in die Wholeness Sentrum om 7nm.  Kontak gerus vir Cornelia Laubscher vir verdere inligting by: cornelia.laubscher@yahoo.com of 

Start: 06/10/2009 19:00
End: 06/10/2009 21:00

Die groep vergader in Chapter 1 van die Genesis gebou, Mosaiek kampus, Fairland, Johannesburg.

Kontakpersoon: Pikkie 011 215 7209 of pikkieh@mosaiek.com

Woensdag October 07, 2009
Start: 07/10/2009 18:00
End: 07/10/2009 21:00
n.v.t.
Donderdag October 08, 2009
Start: 08/10/2009 08:00

Die Kamp

Die kamp word aangebied as 'n uniekekombinasie van ervarings in die bos, geleentheid om alleen met God te wees, en'n reeks gesprekke oor temas wat vir elke man van belang is. 

Vrydag October 09, 2009

Die Kamp

Die kamp word aangebied as 'n uniekekombinasie van ervarings in die bos, geleentheid om alleen met God te wees, en'n reeks gesprekke oor temas wat vir elke man van belang is. 

Start: 09/10/2009 18:45
End: 09/10/2009 21:15

Bybelse ete.
Vir meer detail oor die groep, kliek op die wholeness skakel.

Saterdag October 10, 2009

Die Kamp

Die kamp word aangebied as 'n uniekekombinasie van ervarings in die bos, geleentheid om alleen met God te wees, en'n reeks gesprekke oor temas wat vir elke man van belang is. 

Start: 10/10/2009 10:00
End: 10/10/2009 12:00

Kom spandeer tyd saam met ons op die grootheid van die heelal te besef...

Ons gaan besoek afle by Wits Universiteit se plannetarium (tyd mag dalk verander), indien jy belangstel om saam te kom, stuur asb 'n epos na 30Somethings@mosaiek.com

 

Sondag October 11, 2009
Start: 08/10/2009 08:00
End: 11/10/2009 18:00

Die Kamp

Die kamp word aangebied as 'n uniekekombinasie van ervarings in die bos, geleentheid om alleen met God te wees, en'n reeks gesprekke oor temas wat vir elke man van belang is. 

Start: 11/10/2009 16:45
End: 11/10/2009 18:30

duisligTRIBE en Mekuno kuier sondagmiddag by Forest Farm.

Kom gee van jouself en kom kuier saam.

 

meer inligting, Jaco Viviers by duislig@mosaiek.com

Dinsdag October 13, 2009
Start: 13/10/2009 19:00
End: 13/10/2009 21:00

Feminae bied aan: Uit die fontein van God se waarheid, aangebied deur Hanlie Kotze.  Kom deel gerus in hierdie besondere aan, gehou in die Mezzanine op 13 Oktober.  Vir meer inligting kontak vir Nadine van Wateren 083 406 0054

X
Loading