Stasionêr b.nw. 1 Wat stilstaan, nie verander nie. Staan sonder beweging. 2 Beweginglose toestand. 3 Ophou om voort te gaan. 4 Onderbreking van ’n beweging. 5 Toestand waar iets nie meer in werking is nie. 6 Gebrek aan vordering, voortuitgang.

'n Geleentheid vir die fasiliteerders/leiers van kleingroepe om bymekaar te kom vir opleiding, gesprek-voering en coaching.
Registreer by comm.unity@mosaiek.com om deel te wees van hierdie geleentheid!
'n Geleentheid vir die fasiliteerders/leiers van kleingroepe om bymekaar te kom vir opleiding, gesprek-voering en coaching.
Registreer by comm.unity@mosaiek.com om deel te he!
Hierdie werksessie word aangebeid deur Tony en Cathy Beaumont en kombineer lewenservaring met 'n passie om die oorwinning oor pyn met ander wat self worstel, te deel.
Hierdie werksessie oor vergifnis word ook elders aangebied onder die titel: Uprising: Standing up by letting go.
Ons beplan ‘n uitstappie na die Sterkfontein Grotte (R50) en of Maropeng (R100). Kyk solank hoe lyk jou dagboek en of jy dit wil bywoon en laat weet my deur 'n epos te stuur na 30Somethings@mosaiek.com
Onderwerp vir aand sal aangekondig word
Kontakpersoon: Pikkie - 011 215-7209 of pikkieh@mosaiek.com
Hierdie retreat vir getroude pare is 'n praktiese passievolle uitleef van Mosaïek se visie om as gemeente missioneel te groei in die kuns van die lewe!
Kontak Baretta Nel vir meer inligting, of laai 'n brosjure af van www.mosaiek.com/wholeness .
Geen byeenkoms, weens Mosaiek Kongres.
Kliek op die Wholeness skakel vir meer inligting oor die groep.
Hierdie retreat vir getroude pare is 'n praktiese passievolle uitleef van Mosaïek se visie om as gemeente missioneel te groei in die kuns van die lewe!
Kontak Baretta Nel vir meer inligting, of laai 'n brosjure af van www.mosaiek.com/wholeness .
Hierdie retreat vir getroude pare is 'n praktiese passievolle uitleef van Mosaïek se visie om as gemeente missioneel te groei in die kuns van die lewe!
Kontak Baretta Nel vir meer inligting, of laai 'n brosjure af van www.mosaiek.com/wholeness .
Vannaand se byeenkoms is gekanselleer weens die Visioneringsgeleentheid wat by Mosaiek aangbied word. Kontak vir Kinny op 011 215 7207 vir verdere inligting.
Nagmaal
Vir detail oor die groep, kliek op die Wholeness skakel.
Bokkie van der Westhuyzen van die Wholeness span gaan bietjie met ons kom gesels oor "single wees"
Dis nie maklik nie en hoe pas jy jou waardes en standaarde in vandag se lewe? Daar erens daar buite is daar iemand wat opsoek is na iemand soos jy en jy moet net moed hou.
Kom kry bietjie nuwe gereedskap vir jou "dating toolbox" en sien met nuwe ywer uit na die toekoms terwyl jy jou single lewe geniet!
Indien jy belangstel om te kom, stuur asb 'n epos na 30Somethings@mosaiek.com
Afsluiting & Speletjies aand.
Vir meer detail oor die groep, kliek op die Wholeness skakel.