PALS ondersteuningsgroep bespreek op 4 Augustus 2009 die boek "Ten days to a less defiant Child" van Jeffrey Burnstein
Ons begin hierdie Saterdag om saam te ry vanaf Something Country (sien aanwysings hieronder). Dit sal goed wees as ons mekaar van 8h00 daar kan kry, sodat ons 8h30 kan vertrek.
Stasionêr b.nw. 1 Wat stilstaan, nie verander nie.
Mosaïek hou weer Musical tussen 13 en 22 Augustus, en hierdie jaar se titel is: “Stasionêr”. Ons klomp 30Somethings gaan dit Vrydag 14 Augustus 2009, 19:30 kyk! (koop jou kaartjie en kry ons voor die tyd vir 'n koffietjie sodat ons saam kan sit)
Stasionêr b.nw. 1 Wat stilstaan, nie verander nie.
Werksessies vir pare!
Stasionêr b.nw. 1 Wat stilstaan, nie verander nie. Staan sonder beweging. 2 Beweginglose toestand. 3 Ophou om voort te gaan. 4 Onderbreking van ’n beweging. 5 Toestand waar iets nie meer in werking is nie. 6 Gebrek aan vordering, voortuitgang.