Vir terugvoer deur die jaar oor Mosaïek se ontwikkelingsfonds, Invest, volg gerus die onderstaande skakels:
Ons kom eenkeer ‘n jaar na jou toe om die drome en die planne vir die tyd wat voorlê aan u voor te hou. Afgesien van ons maandelikse bedryfskostes wat gedek word deur die maandelikse tiendes en bydraes wat gegee word vra ons jou een keer ‘n jaar om te gee vir ons fokusareas en punte wat deur baie diskussies en gebed bepaal word en vasgestel word, om te sê maar dit is die goed wat ons baie graag sal wil bereik vir dit wat voorlê.
Invest is Mosaïek se ontwikkelingsfonds, wat op Sondag 6 Februarie 2011 geloods is. Kliek hier http://www.youtube.com/embed/QVgXvV3Locg om die Invest-video te kyk. Vir 'n korter weergawe van die video kan jy dié skakel volg: http://www.youtube.com/embed/9q9nh38gTC8. Jy kan ook meer uitvind oor Invest by Johan Geyser, deur hier te kliek http://www.youtube.com/embed/jrh2DPuWfms.
Die lootsing van Origins 2010 - Ontwikkelingsfonds.
Die lootsing van Origins 2010 - Ontwikkelingsfonds.
Die lootsing van Origins 2010 - Ontwikkelingsfonds.
Meer oor die ontwikkelingsfonds, Origins vir 2010.
'n Inligtingstuk in PDF-formaat oor die ontwikkelingsfonds-inisiatief, Origins vir 2010.