Van die wildernis na Jerusalem

Van die wildernis na Jerusalem

Prediker: Theo Geyser ( )
Beskrywing:
Die 40 dae van Lydenstyd is met PalmSondag verby - en ons begin nou met die laaste 7 dae... Die Pasga is gevier deur duisende mense wat deur die woestyn moes reis om in Jerusalem te kom. Die woestyn kan ons terugsit in die werklike lewe om relevant, profeties en teenwoordig te wees. Daarom is die intog a head-on-collision met die magte van Rome en hulle wat hom gaan kruisig. In Markus 11 is daar lesse van die intog wat ons voorberei vir die Paastyd.
 
Mark 11:1-11
Datum: 01/04/2012 - 08:30

Aanhegsels

Transkripsie:
Mp3:

You are missing some Flash content that should appear here! Perhaps your browser cannot display it, or maybe it did not initialize correctly.